Lot 2 Pedigree.pdf

1417_Jan Aarden X


Lot 3 Pedigree.pdf

1655_Tom Lock x Desmet


Lot 4 Pedigree.pdf

1659_Schroyens


Lot 6 Pedigree.pdf

1667_Schroyens x Sunny Gold


Lot 5 Pedigree.pdf

1665_Schroyens x Sunny Gold


Lot 7 Pedigree.pdf

4004_Clausing/ Houben/ Verbruggen/ Sierens


Lot 9 Pedigree.pdf

4128_Clausing


Lot 8 Pedigree.pdf

4115_Desmet x Koopman Tom Lock


Lot 10 Pedigree.pdf

6916_Clausing_Schroyens


Lot 1 Pedigree.pdf

1184_De Rauw Sablon x Clausing


Lot 11 Pedigree.pdf

6946_Clausing x Schroyens


Lot 12 Pedigree.pdf

6959_Koopman x Tom Lock x Clausing


Lot 14 Pedigree.pdf

7305_Houben x Clausing


Lot 13 Pedigree.pdf

7304_Houben x Clausing


Lot 15 Pedigree.pdf

7347_Schroyens


Lot 16 Pedigree.pdf

8209_Schroyens


Lot 17 Pedigree.pdf

8219_Houben_Schroyens


Lot 18 Pedigree.pdf

_8273_Clausing x Houben x Verbruggen x Sierens


Lot 19 Pedigree.pdf

8277_Clausing Sunny Gold


Lot 20 Pedigree.pdf

15402_Clausing


Lot 21 Pedigree.pdf

15490_Schroyens


Lot 22 Pedigree.pdf

15525_Aelbrecht X


Lot 23 Pedigree.pdf

15559_Schroyens


Lot 24 Pedigree.pdf

33501_Clausing


Lot 25 Pedigree.pdf

34345_Clausing Houben


Lot 26 Pedigree.pdf

38729_Desmet x Van Loon x Janssen


Lot 27 Pedigree.pdf

41739_Clausing Houben Verbruggen


Lot 28 Pedigree.pdf

0145_Aelbrecht X_Granddtr Carelly


Lot 29 Pedigree.pdf

0225_Tom Lock 100k X


Lot 30 Pedigree.pdf

02406_Desmet


Lot 31 Pedigree.pdf

02423_Desmet


Lot 32 Pedigree.pdf

02427_Desmet


Lot 33 Pedigree.pdf

02461_Desmet


Lot 37 Pedigree.pdf

0934_Koopman Tom Lock


Lot 36 Pedigree.pdf

0485_Clausing Schroyens


Lot 34 Pedigree.pdf

0419_Tom Lock X


Lot 35 Pedigree.pdf

0427_Clausing Schroyens



Gallery
Eureka_Boshoffs

Eureka Wedvlug Duiweklub 37 duiwe van hoogstaande gehalte op ‘n veiling by die Pretoria Wedvlug Duiwe Federasie se saal verkoop op 9 Augustus 2016 om 10H00 vir 11H00.

Die saal is gelee op die hoek van Denyssen Laan en Sanniespos straat te Suiderberg, Pretoria en die GPS koordinate is :

·       Suid       25° 41 min 45.8362 sek

·       Oos        28° 08 min 09.19774 sek

 

Die openingsbod op duiwe is R500.00 en dit is kontant verkope. Daar is 37 duiwe van hoogstaande gehalte (sien aangehegte lys) en “pedigree’s” sal op die dag beskikbaar wees. Vir spesifieke navrae oor duiwe kan Tinus Boshoff na-ure gekontak word.

 

Worsbroodjies sal te koop aangebied word en julle ondersteuning sal opreg waardeer.

 

Ek wil graag versoek dat julle my behulpsaam sal wees om die veiling te adverteer met behulp van julle verspreidingslyste en kontakte. Indien daar kostes verbonde is aan die verspreiding van die inligting sal ons dit met graagte dek.

 

Byvoorbaat dank

 

Piet Swanepoel

082 8555 714